2. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
KANSA bied sorg,
ondersteuning, leiding en advies
aan almal wat deur kanker
geraak word
HET JY GEWEET?
KANSA het meer as 30 KANSA
Sorgsentra regoor die land
7. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Ondersteuning aan Versorgers
Onderrig & Informasie:
• Opleiding oor hoe om 'n pasiënt te
ondersteun
• Inligting / feite oor wat om te verwag
tydens die reis as versorger
www.cansa.org.za/files/2017/01/Guidelines-
Caregivers-How-to-Care-for-Themselves-
January-2017.pdf
8. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Ondersteuning aan Versorgers
Motivering, Inspirasie & Hoop:
• Kankeroorwinnaars het die geleentheid om
erkenning aan Versorgers te gee by CANSA
Relay For Life geleenthede –
www.relayforlife.org.za
• CANSA Caring for the Carers Facebook-
blad –
www.facebook.com/groups/CANSACaregivers/
9. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Versorgerstres (die emosionele
en fisiese spanning van
versorging) is algemeen en
normaal. Versorgers moet
hierteen waak.
10. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Risikofaktore vir
Versorgerstres
• Om op jou eie te wees met hierdie verantwoordelikheid
• Geen formele opleiding om hierdie rol te vervul nie
• Om saam met die persoon waarvoor jy omgee te leef
• Sosiale isolasie
• Om depressie te hê
• Ervaring van finansiële probleme
• Hoe om dit te hanteer as jy toenemende ure spandeer op
versorging
• Gebrek aan hanteringsvaardighede en om probleme op te
los
• Gebrek aan keuse om 'n versorger te wees
• Hoe om ekstra spanning te hanteer
11. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
• Voel oorweldig of voortdurend
bekommerd
• Voel die meeste van die tyd moeg
• Slaap te veel of te min
Tekens van Versorgerstres
12. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Vind ondersteuning:
• Praat met ander wat in 'n soortgelyke situasie
is. Dit kan jou help om algemene gevoelens
van woede, skuld, isolasie, vrees of hartseer
• FB Ondersteuningsgroep vir Versorgers:
www.facebook.com/groups/CANSACaregivers
/
• Vind jou naaste KANSA Sorgsentrum:
www.cansa.org.za/cansa-care-centres-
contact-details/
Wenke vir Versorgers
13. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Weet wanneer jy gespanne is:
• Ken die tekens van stres (wat die volgende
kan insluit: moegheid; om meer dikwels
siek te word; slapeloosheid; ongeduld,
irritasie, vergeetagtigheid).
Wenke vir Versorgers
14. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Neem tyd af:
• Maak tyd vir jouself en ander mense.
Alhoewel 'n person wat kanker het baie
behoeftes het wat jou aandag verg, is dit
belangrik om tyd vir jouself te maak.
• Spandeer tyd om iets te doen wat jy
geniet, met die mense wat jy liefhet.
Wenke vir Versorgers
15. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Moenie te hard op jouself wees
nie:
• Wees goedgesind en geduldig met jouself.
Dit is normaal om aanvalle van woede of
frustrasie te beleef, saam met die
skuldgevoel vir die feit dat jy daardie
gevoelens het. Probeer om 'n positiewe
manier te vind om met hierdie gevoelens
saam te leef.
Wenke vir Versorgers
16. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Bly positief:
• 'n Positiewe houding kan help om die toon
te skep vir alles wat jy doen en aanpak.
• Versorgers moet die simptome van
depressie in hulself herken en kan KANSA
vir professionele berading en
ondersteuning kontak.
Wenke vir Versorgers
17. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Sorg vir jouself:
• Maak tyd om te oefen, eet gesonde kos,
bly gehidreer, en kry genoeg slaap.
• Tips om ‘n Gebalanseerde Lewenstyl te
handhaaf: www.cansa.org.za/adopt-a-
balanced-lifestyle/
Wenke vir Versorgers
18. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
• Kontak jou naaste KANSA Sorgsentrum as
jy een-tot-een ondersteuning benodig –
www.cansa.org.za/cansa-care-centres-contact-
details/
• Vir meer inligting, besoek
www.cansa.org.za of kontak KANSA tolvry
0800 22 66 22 of by info@cansa.org.za as
epos adres
KANSA kan help
20. www.cansa.org.za
Tolvry 0800 22 66 22
Vrywaring:
Terwyl die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) elke voorsorgmaatreël getref
het met die samestelling van hierdie aanbieding, kan dit of enige bydraer(s) tot
hierdie aanbieding nie verantwoordelik gehou word vir enige optrede (of die gebrek
daaraan) wat deur enige persoon of organisasie waarookal hulle gebaseer is, as 'n
gevolg, direk of andersins, van inligting vervat in, of bekom is deur middel van
hierdie aanbieding.