SlideShare uma empresa Scribd logo
1 de 128
Gemeente:
Loof die Here, want Hy is goed,
         aan sy liefde
    is daar geen einde nie.
Voorganger:
So moet die mense sê wat deur die
Here bevry is, die wat God uit hulle
 nood bevry het en uit baie lande
 versamel het, uit die ooste en die
 weste, die noorde en die suide.
Gemeente:
Loof die Here, want Hy is goed,
         aan sy liefde
    is daar geen einde nie.
Voorganger:
Party van julle het in die woestyn verdwaal.
 Julle wou doodgaan van honger en dors.
Toe het julle na die Here geroep en Sy het
  julle gered. God het julle na 'n stad toe
gelei. Loof die Here, want Hy het julle weer
             laat eet en drink!
Gemeente:
Loof die Here, want Hy is goed,
         aan sy liefde
    is daar geen einde nie.
Voorganger:
    Party van julle was in die tronk in 'n
vreemde land. Party van julle was lelik met
die Here. Toe het God julle laat siek word.
 Julle kon nie eet nie en was amper dood.
Toe het julle na die Here geroep en Sy het
                 julle gered.
Voorganger:
Hy het julle gesond gemaak en julle weer
krag gegee. Loof die Here omdat Hy so
goed is vir ons! Vertel vir almal hoe goed
             Hy vir julle was.
Gemeente:
Loof die Here, want Hy is goed,
         aan sy liefde
    is daar geen einde nie.
Voorganger:

   Party van julle was op die see in die
moeilikheid. Party van julle het op skepe
op die see uitgevaar. Julle het gesien hoe
 groot die Here is, want die see luister na
  Hom. God het 'n storm op die see laat
 opkom. Toe het julle op en af gedobber.
  Julle het nie geweet hoe julle lewendig
           daar gaan uitkom nie.
Voorganger:

 Julle het na die Here geroep en Sy het
 julle gered. Sy het die wind laat ophou
waai en die see kalm gemaak. Julle was
  bly want God het julle na die hawe toe
  gebring waar julle wou wees. Loof die
  Here omdat Hy so goed is vir mense!
  Vertel vir almal wat in God glo hoe die
            Here julle gered het!
Gemeente:
Loof die Here, want Hy is goed,
         aan sy liefde
    is daar geen einde nie.
Voorganger:
Die Here kan mense op enige plek laat woon.
 Die Here kan enigiets doen. Hy laat riviere
 opdroog en Hy maak damme in 'n woestyn.
As 'n volk lelik is met ander mense, maak Hy
 dat hulle koring nie wil groei nie. Maar God
  het al damme in 'n droë land gemaak en
       mense daar in 'n stad laat bly.
Voorganger:
Hulle het koring geplant en vrugtebome wat
 baie vrugte gegee het. Die Here het hulle
baie mense laat word en vir hulle baie beeste
en skape gegee. Toe het God hulle weer laat
swaar kry. Julle het al minder geword omdat
             hulle so swaar kry.
Voorganger:
 Die Here laat belangrike mense partykeer
soos boemelaars word. Maar Sy sorg ook vir
 mense wat niks het nie. Goeie mense sien
 dit raak en hulle is bly daaroor. As iemand
verstandig is sal hulle sien hoe goed die Here
            eintlik vir 'n mens is.
Gemeente:
Loof die Here, want Hy is goed,
         aan sy liefde
    is daar geen einde nie.
Ons is „n oomblik; U is vir altyd,
God van die eeue, God voor die tyd.
   Ons is „n asem, U is vir ewig.
  U wat ons lief het, altyd getrou.
Heilig, heilig,
    Heer, God, Almagtig!
Waardig is die lam wat regeer.
 Al die lof, aanbidding en ere
     kom U toe, o, Heer,
     kom U toe, o, Heer.
Ons is gebroke, U is geneser,
Jesus, Verlosser, Redder en Vriend.
Ons vra die vrae, U is die antwoord;
ons die verdwaaldes, U is die weg.
Heilig, heilig,
    Heer, God, Almagtig!
Waardig is die Lam wat regeer.
 Al die lof, aanbidding en ere
     kom U toe, o, Heer,
     kom U toe, o, Heer,
     kom U toe, o, Heer.
And you ask me what
   I want this year
and I try to make this
   kind and clear:
    just a chance
that maybe we‟ll find,
    better days.
„cause I don‟t need boxes
   wrapped in strings
   and desire or love
   and empty things.
     Just a chance
  that maybe we‟ll find,
      better days.
So take these words
  and sing out loud,
   „cause everyone
   is forgiven now.


  Tonight‟s the night
the world begins again
         (x2)
And it‟s someplace simple
   where we could live,
  and it‟s something only
       you can give
 and that‟s; faith and trust
and peace while we‟re alive.
And the one poor child
   that saved this world
and there‟s 10million more,
   who probably could,
   if we all just stopped
and said a prayer for them.
So take these words
  and sing out loud,
   „cause everyone
   is forgiven now.


  Tonight‟s the night
the world begins again
         (x2)
I wish everyone was
    loved tonight,
and somehow stop this
    endless fight.
    Just a chance
 that maybe we‟ll find
     better days.
         (x2)
So take these words
  and sing out loud,
   „cause everyone
   is forgiven now.


  Tonight‟s the night
the world begins again
         (x3)
Here, Redder groot en magtig,
  U oorskou ons lewenspad.
     In u liefde en genade
 het U ook ons hand kom vat.
Heer, u leiding bring bevryding
U het ook my hand kom vat x2
U, my Redder, groot en magtig,
  U het my ook raakgesien.
 Ek is feilbaar, swak, onseker,
 tog wil ek U dankbaar dien.
  God, my Here – u is Here!
   Vas kan ek op U vertrou,
   vas kan ek op U vertrou.
Lei my, Heer, na dié bestemming
    in u Woord my opgedra.
Laat my leef en werk met vreugde
   want dit sal volharding vra.
 Heer, u lyding bring bevryding:
    Al ons skuld het U gedra,
    al ons skuld het U gedra.
Martin Luther
        &
Johannes Calvyn
Martin Luther

Martin Luther was gebore op 10
November 1483 in Eisleben, Duitsland
en was gedoop as „n Katoliek.
In daardie tyd (1500‟s) het die Rooms-
Katolieke kerk vereis dat deur om geld aan
die kerk te gee die enigste manier was om
hul sondes te laat vergewe.
Die Bybel was net in Latyns beskikbaar.
Luther het daarop aangedring dat hierdie
verkeerd is en dat net God kan vergewe.

Op Halloween van 1517, het Luther sy 95
stellings aan die kerkdeur op Wittenberg
vasgespyker, wat die Rooms-Katolieke Kerk van
kettery op kettery beskuldig het.

Baie mense beskou hierdie Wet as die primêre
begin punt van die Protestantse Hervorming.
Martin Luther was die eerste persoon om die
Bybel te vertaal van Latyns na die taal van die
mense.
Die Luther Duitse Nuwe Testament is vir die
eerste keer gepubliseer in September 1522. In
1534 was die volle Duitse Bybel gepubliseer.
Luther se Duitse vertaling van die Nuwe
Testament was deur William Tyndale gebruik as
bron vir die Engelse Nuwe Testament in 1525-
26.
Johannes Calvyn
• Johannes Calvyn is gebore op 10 July
  1509 en oorlede op „n ouderdom van 54
  op 27 May 1564.
Dit was vir hom belangrik dat ons mense besef
dat godsdiens nie net iets is vir Sondae en kerk
nie, maar dat „n mens in alles wat jy doen, moet
wys dat jy „n Christen is.
Volgens Calvyn strek die gedagte dat God se
voorsienigheid alles regeer, die gelowige tot
troos. Die mens word nie geregeer deur die lot
nie, maar deur die goeie God.
Vyf Punte van Calvinisme
Totale verdorwenheid van die mens.
Onvoorwaardelike uitverkiesing.
Beperkte versoening.
Onweerstaanbare genade.
Volharding van die heiliges.
Martin Luther se laaste geskrewe woorde
was : "Know that no one can have
indulged in the Holy Writers sufficiently,
unless he has governed churches for a
hundred years with the prophets, such as
Elijah and Elisha, John the Baptist, Christ
and the apostles... We are beggars: this is
true."
Light of the world
You stepped down into darkness.
  Open my eyes. Let me see.
       Beauty that made
      this heart adore You
 Hope of a life spent with You.
Here I am to worship.
      Here I am to bow down.
Here I am to say that You‟re my God.
      You‟re altogether lovely,
         altogether worthy,
    altogether wonderful to me.
King of all days
     oh, so highly exalted
   glorious in heaven above.
       Humbly You came
   to the earth You created.
All for Love‟s sake became poor.
Here I am to worship.
      Here I am to bow down.
Here I am to say that You‟re my God.
      You‟re altogether lovely,
         altogether worthy,
    altogether wonderful to me.
                (x2)
I‟ll never know how much it cost
to see my sin upon that cross.
              (x3)
Here I am to worship.
      Here I am to bow down.
Here I am to say that You‟re my God.
      You‟re altogether lovely,
         altogether worthy,
    altogether wonderful to me.
Voorganger:
U kom oral en altyd ons dank toe, Here ons
 God, deur Jesus Christus, ons Heer. ‟n
Nuwe dag is gebore. U toekoms het begin.
 Toe die aarde nog donker was het ons u
lewenslig aanskou: die hemel gaan vir ons
oop en u heil kom binne ons bereik, Uself
word ons naaste en ons vrede word u eer.
Voorganger:
Daarom Here ons God, verhef ons ons stem
om saam met engele, herders en wyses met
die vroue, manne en kinders wat u lig ontdek
           het as hulle lewenslig
             U diep uit die hart
             die lof toe te sing.
Gemeente:
Daar is geen einde aan die liefde
       van die Here nie,
      dit is elke môre nuut!
Voorganger:
 Here, ons God, dit is gepas dat ons ons
dank aan U bring. Ons wil dit altyd en oral
  doen deur Jesus Christus ons Here.
Ons dank U, want dit is U wat die hemel
        en die aarde geskape het
   en wat alle dinge altyd in stand hou.
Voorganger:
   U het ons ook geskape en aan ons u
skepping as woonplek gegee. U het aan ons
die vermoë gegee om U te mag ken en lief te
mag hê; en om U te mag vertrou en te mag
dien. U het ons as mense vir mekaar gegee
om lief te hê en na mekaar om te sien. U het
     u wêreld aan ons sorg toevertrou.
Gemeente:
Daarvoor dank ons U.!
Voorganger:
In die volheid van die tyd het U u Seun, Jesus
 Christus, na die wêreld toe gestuur om ons
sonde te kom dra, om alle dinge met God te
 kom versoen, om die vrede te kom herstel
 deur sy bloed wat aan die kruis gevloei het.
  Daarom prys ons u Naam saam met die
 hemelse wesens, saam met die profete en
   apostels, saam met alles wat asem het.
Gemeente:
  Heilig, heilig, heilig is die Here die
Almagtige. Die hele aarde is vol van sy
magtige teenwoordigheid. Hosanna vir
die Seun van Dawid! Loof Hom wat in
die Naam van die Here kom! Hosanna
        in die hoogste hemel!
Voorganger:
  Ons dank U vir Jesus Christus, u enigste
 Seun, wat vir ons gebore is, wat onder ons
 kom leef het, wat mense kom leer het, kom
versorg het, kom dien het. Ons dank U dat Hy
oorgelewer is ter wille van ons sonde, dat Hy
 gesterf het en dat Hy opgestaan het, sodat
         ons vrygespreek kan word.
Voorganger:

Want in die nag waarin Hy oorgelewer is, het
Hy brood geneem en, nadat Hy God daarvoor
   gedank het, het Hy dit gebreek en gesê:
 “Dit is my liggaam, dit is vir julle. Gebruik dit
               tot my gedagtenis.”
 Net so ook het Hy ná die maaltyd die beker
                geneem en gesê:
“Hierdie beker is die nuwe verbond, wat deur
               my bloed beseël is.
  Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink,
               tot my gedagtenis.”
Voorganger:
Terwyl ons dan nou die maaltyd van die
Here vier, dank ons U vir die lyding en
  sterwe van ons Here en Verlosser,
 Jesus Christus, en vir sy opstanding.
 Ons dank U dat Hy leef en regeer, en
dat Hy weer sal kom. Ons wil sy dood
      verkondig totdat Hy kom. .
Gemeente:
   Christus het gesterwe!
   Christus het opgestaan!
Christus regeer in heerlikheid!
     Christus kom weer!
              Amen!
      Kom, Here Jesus!
Voorganger:
  Saam in herinnering aan U
       nader ons U, o God,
        met hierdie brood
       en hierdie wyn
         en bid ons:
         onthou die offer
  van die Seun van u liefde
en aanvaar ons offer van dank.
Oh I believe in Jesus;
  I believe He is the Son of God.
I believe He died and rose again;
     I believe He paid for us all.
And I believe that He‟s here now,
  He is standing in our midst
Here with the power to heal now
   And the grace to forgive.
Oh I believe in You Lord;
 I believe You are the Son of God.
I believe You died and rose again;
    I believe You paid for us all.
And I believe that You‟re here now,
  You are standing in our midst
 Here with the power to heal now
     And the grace to forgive.
Voorganger:
Here, gee aan ons die genadige werking
van die Heilige Gees, sodat ons geloof
  deur die viering van hierdie maaltyd
 versterk sal word met die oog op beter
en meer ywerige diens aan u koninkryk.
Bind ons deur u Gees onderling in liefde
   saam as lede van die één liggaam
Voorganger:
Gaan voort om u gemeente te vergader
uit alle volke, nasies en tale. Gee dat die
 ryk van vrede wat U in u Seun, Jesus
Christus, beloof het, spoedig in sy volle
 heerlikheid sal aanbreek. Ons bid nou
         soos U ons geleer het:
Gemeente:
  Ons Vader wat in die hemel is,
    laat u Naam geheilig word;
       laat u koninkryk kom;
laat u wil ook op die aarde geskied,
      net soos in die hemel.
Gemeente:
Gee ons vandag ons daaglikse brood
  en vergeef ons ons oortredings
     soos ons ook dié vergewe
       wat teen ons oortree;
          en laat ons nie
       in die versoeking kom nie
       maar verlos ons van die Bose
Gemeente:
Aan U behoort die koninkryk
en die krag en die heerlikheid
       tot in ewigheid.
           Amen.
Genade, onbeskryflik groot
    het U aan my bewys:
verlore seun - „n wegloopkind -
    weer in die vaderhuis.
Ek is die naam van kind nie werd -
     wou self my sake reël.
   My lewe, kanse, tyd en geld
      is nutteloos verspeel.
Maar U sien ver, oneindig ver.
   U sien my honger, dors.
Nog voordat ek kon skuld bely,
   druk U my aan die bors.
Genade, onbeskryflik groot -
  daar's fees, ek is weer tuis.
U Seun bring my - verlore mens -
     weer in die vaderhuis.
Ek weet vir seker: Jesus is Heer -
Hy het my sonde uit liefde vergeef.
 Ek was verlore, maar is gevind;
nou het ek vrede - ek is Gods kind.
Hy is my leidsman - Hy laat my leef.
 Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.
   Uit sy genade, liefde en trou,
weet ons hoe God sy kinders behou.
Lig is sy las en sag is sy juk.
Hy gee vermoeides die ware geluk.
Selfs as ek struikel, en dit berou -
  Hy sal vergewe, Hy bly getrou.
Hy is my leidsman - Hy laat my leef.
 Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer.
   Uit sy genade, liefde en trou,
weet ons hoe God sy kinders behou.
Eet die brood, drink die wyn,
Kom na Christus, Hy stil U honger.
  Eet die brood, drink die wyn.
  Glo in Hom en Hy les u dors.


               (x3)
Voorganger:
Lam van God wat die sonde van
      die wêreld wegdra,


         Gemeente:
      ontferm U oor ons;
Voorganger:
Lam van God wat die sonde van
      die wêreld wegdra,


         Gemeente:
      gee ons vergifnis;
Voorganger:
Lam van God wat die sonde van
      die wêreld wegdra,


         Gemeente:
        gee ons vrede.
           Amen.
Give thanks with a grateful heart
   Give thanks unto the Holy One
Give thanks because He's given Jesus
           Christ, His Son
Give thanks with a grateful heart
 Give thanks unto the Holy One
          Give thanks
because He's given Jesus Christ,
            His Son
And now let the weak say;
      "I am strong"
    Let the poor say;
"I am rich because of what
the Lord has done for us"
And now let the weak say;
        "I am strong"
      Let the poor say;
    "I am rich because of
what the Lord has done for us"
        Give thanks...
My Jesus, my savior,
   Lord, there is none like You.
  All of my days, I want to praise
the wonders of You‟re mighty hand.
My comfort, my shelter,
tower of refuge and strength.
Let every breath, all that I am,
never cease to worship You.
Shout to the Lord!
All the earth, let us sing;
    tower of majesty.
   Praise to the king!
 Mountains bow down
 and the seas will roar
      at the sound
 of Your name            .
I sing for joy at the works
      of Your hand.
   Forever I love You,
    forever I‟ll stand.
   Nothing compares
 to the promise I have,
         in You.
My Jesus, my savior,
   Lord, there is none like You.
  All of my days, I want to praise
the wonders of You‟re mighty hand.
My comfort, my shelter,
tower of refuge and strength.
Let every breath, all that I am,
never cease to worship You.
Shout to the Lord!
      All the earth, let us sing;
          tower of majesty.
         Praise to the king!
Mountains bow down and the seas will
   roar at the sound of Your name.
I sing for joy at the works
         of Your hand.
      Forever I love You,
       forever I‟ll stand.


Nothing compares to the promise
            I have,
            in You.
              (x2)
Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Mais conteúdo relacionado

Semelhante a Efesiërs 2 Die lelike eendjie

Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxChris van Wyk
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxChris van Wyk
 
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanAGS Lofoord Upington
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxChris van Wyk
 
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë KerkTema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë KerkAGS Lofoord Upington
 
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningDie tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningJossvanderLinde
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxChris van Wyk
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweAGS Lofoord Upington
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagChris van Wyk
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4Cornelius Joubert
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieKobus van Zyl
 

Semelhante a Efesiërs 2 Die lelike eendjie (20)

Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptxMatteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
Matteus 6:19-34 - Onverwagse opbrengste.pptx
 
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptxMatteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
Matteus 5:13-16 - sout-van-die-aarde mense.pptx
 
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdfAfrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
Afrikaans - The Epistle of Paul the Apostle to the Laodiceans.pdf
 
Werkswinkel01-Skyfies
Werkswinkel01-SkyfiesWerkswinkel01-Skyfies
Werkswinkel01-Skyfies
 
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 JanLeef in god se teenwoordigheid 15 Jan
Leef in god se teenwoordigheid 15 Jan
 
Afrikaans - Prayer of Azariah.pdf
Afrikaans - Prayer of Azariah.pdfAfrikaans - Prayer of Azariah.pdf
Afrikaans - Prayer of Azariah.pdf
 
Hebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docxHebreërs 4:14-16.docx
Hebreërs 4:14-16.docx
 
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë KerkTema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
Tema - Hoe lyk die prentjie van die vroeë Kerk
 
Afrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdfAfrikaans - Book of Baruch.pdf
Afrikaans - Book of Baruch.pdf
 
Jesaja 25.docx
Jesaja 25.docxJesaja 25.docx
Jesaja 25.docx
 
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdf
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdfAfrikaans - Testament of Naphtali.pdf
Afrikaans - Testament of Naphtali.pdf
 
Tema - God sê
Tema - God sêTema - God sê
Tema - God sê
 
Afrikaans - The Protevangelion.pdf
Afrikaans - The Protevangelion.pdfAfrikaans - The Protevangelion.pdf
Afrikaans - The Protevangelion.pdf
 
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoeningDie tabernakel deel 9 die dag van versoening
Die tabernakel deel 9 die dag van versoening
 
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docxMatteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
Matteus 5:1-12 - swaarkry word beloon.docx
 
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou LeweTema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
Tema - Kry die Melodie van Hoop in Jou Lewe
 
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir PalmsondagMatteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
Matteus 27:27-31 - Sangdiens vir Palmsondag
 
Jeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptxJeremia 31.pptx
Jeremia 31.pptx
 
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
G bekering — een groot stuk vreugde efesiërs 4
 
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil NieDaar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
Daar Is Geen Bome In Die Leeukuil Nie
 

Efesiërs 2 Die lelike eendjie

  • 1.
  • 2.
  • 3.
  • 4. Gemeente: Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.
  • 5. Voorganger: So moet die mense sê wat deur die Here bevry is, die wat God uit hulle nood bevry het en uit baie lande versamel het, uit die ooste en die weste, die noorde en die suide.
  • 6. Gemeente: Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.
  • 7. Voorganger: Party van julle het in die woestyn verdwaal. Julle wou doodgaan van honger en dors. Toe het julle na die Here geroep en Sy het julle gered. God het julle na 'n stad toe gelei. Loof die Here, want Hy het julle weer laat eet en drink!
  • 8. Gemeente: Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.
  • 9. Voorganger: Party van julle was in die tronk in 'n vreemde land. Party van julle was lelik met die Here. Toe het God julle laat siek word. Julle kon nie eet nie en was amper dood. Toe het julle na die Here geroep en Sy het julle gered.
  • 10. Voorganger: Hy het julle gesond gemaak en julle weer krag gegee. Loof die Here omdat Hy so goed is vir ons! Vertel vir almal hoe goed Hy vir julle was.
  • 11. Gemeente: Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.
  • 12. Voorganger: Party van julle was op die see in die moeilikheid. Party van julle het op skepe op die see uitgevaar. Julle het gesien hoe groot die Here is, want die see luister na Hom. God het 'n storm op die see laat opkom. Toe het julle op en af gedobber. Julle het nie geweet hoe julle lewendig daar gaan uitkom nie.
  • 13. Voorganger: Julle het na die Here geroep en Sy het julle gered. Sy het die wind laat ophou waai en die see kalm gemaak. Julle was bly want God het julle na die hawe toe gebring waar julle wou wees. Loof die Here omdat Hy so goed is vir mense! Vertel vir almal wat in God glo hoe die Here julle gered het!
  • 14. Gemeente: Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.
  • 15. Voorganger: Die Here kan mense op enige plek laat woon. Die Here kan enigiets doen. Hy laat riviere opdroog en Hy maak damme in 'n woestyn. As 'n volk lelik is met ander mense, maak Hy dat hulle koring nie wil groei nie. Maar God het al damme in 'n droë land gemaak en mense daar in 'n stad laat bly.
  • 16. Voorganger: Hulle het koring geplant en vrugtebome wat baie vrugte gegee het. Die Here het hulle baie mense laat word en vir hulle baie beeste en skape gegee. Toe het God hulle weer laat swaar kry. Julle het al minder geword omdat hulle so swaar kry.
  • 17. Voorganger: Die Here laat belangrike mense partykeer soos boemelaars word. Maar Sy sorg ook vir mense wat niks het nie. Goeie mense sien dit raak en hulle is bly daaroor. As iemand verstandig is sal hulle sien hoe goed die Here eintlik vir 'n mens is.
  • 18. Gemeente: Loof die Here, want Hy is goed, aan sy liefde is daar geen einde nie.
  • 19.
  • 20.
  • 21.
  • 22. Ons is „n oomblik; U is vir altyd, God van die eeue, God voor die tyd. Ons is „n asem, U is vir ewig. U wat ons lief het, altyd getrou.
  • 23. Heilig, heilig, Heer, God, Almagtig! Waardig is die lam wat regeer. Al die lof, aanbidding en ere kom U toe, o, Heer, kom U toe, o, Heer.
  • 24. Ons is gebroke, U is geneser, Jesus, Verlosser, Redder en Vriend. Ons vra die vrae, U is die antwoord; ons die verdwaaldes, U is die weg.
  • 25. Heilig, heilig, Heer, God, Almagtig! Waardig is die Lam wat regeer. Al die lof, aanbidding en ere kom U toe, o, Heer, kom U toe, o, Heer, kom U toe, o, Heer.
  • 26.
  • 27. And you ask me what I want this year and I try to make this kind and clear: just a chance that maybe we‟ll find, better days.
  • 28. „cause I don‟t need boxes wrapped in strings and desire or love and empty things. Just a chance that maybe we‟ll find, better days.
  • 29. So take these words and sing out loud, „cause everyone is forgiven now. Tonight‟s the night the world begins again (x2)
  • 30. And it‟s someplace simple where we could live, and it‟s something only you can give and that‟s; faith and trust and peace while we‟re alive.
  • 31. And the one poor child that saved this world and there‟s 10million more, who probably could, if we all just stopped and said a prayer for them.
  • 32. So take these words and sing out loud, „cause everyone is forgiven now. Tonight‟s the night the world begins again (x2)
  • 33. I wish everyone was loved tonight, and somehow stop this endless fight. Just a chance that maybe we‟ll find better days. (x2)
  • 34. So take these words and sing out loud, „cause everyone is forgiven now. Tonight‟s the night the world begins again (x3)
  • 35.
  • 36. Here, Redder groot en magtig, U oorskou ons lewenspad. In u liefde en genade het U ook ons hand kom vat. Heer, u leiding bring bevryding U het ook my hand kom vat x2
  • 37. U, my Redder, groot en magtig, U het my ook raakgesien. Ek is feilbaar, swak, onseker, tog wil ek U dankbaar dien. God, my Here – u is Here! Vas kan ek op U vertrou, vas kan ek op U vertrou.
  • 38. Lei my, Heer, na dié bestemming in u Woord my opgedra. Laat my leef en werk met vreugde want dit sal volharding vra. Heer, u lyding bring bevryding: Al ons skuld het U gedra, al ons skuld het U gedra.
  • 39.
  • 40.
  • 41. Martin Luther & Johannes Calvyn
  • 42. Martin Luther Martin Luther was gebore op 10 November 1483 in Eisleben, Duitsland en was gedoop as „n Katoliek.
  • 43. In daardie tyd (1500‟s) het die Rooms- Katolieke kerk vereis dat deur om geld aan die kerk te gee die enigste manier was om hul sondes te laat vergewe. Die Bybel was net in Latyns beskikbaar.
  • 44. Luther het daarop aangedring dat hierdie verkeerd is en dat net God kan vergewe. Op Halloween van 1517, het Luther sy 95 stellings aan die kerkdeur op Wittenberg vasgespyker, wat die Rooms-Katolieke Kerk van kettery op kettery beskuldig het. Baie mense beskou hierdie Wet as die primêre begin punt van die Protestantse Hervorming.
  • 45. Martin Luther was die eerste persoon om die Bybel te vertaal van Latyns na die taal van die mense. Die Luther Duitse Nuwe Testament is vir die eerste keer gepubliseer in September 1522. In 1534 was die volle Duitse Bybel gepubliseer. Luther se Duitse vertaling van die Nuwe Testament was deur William Tyndale gebruik as bron vir die Engelse Nuwe Testament in 1525- 26.
  • 46. Johannes Calvyn • Johannes Calvyn is gebore op 10 July 1509 en oorlede op „n ouderdom van 54 op 27 May 1564.
  • 47. Dit was vir hom belangrik dat ons mense besef dat godsdiens nie net iets is vir Sondae en kerk nie, maar dat „n mens in alles wat jy doen, moet wys dat jy „n Christen is. Volgens Calvyn strek die gedagte dat God se voorsienigheid alles regeer, die gelowige tot troos. Die mens word nie geregeer deur die lot nie, maar deur die goeie God.
  • 48. Vyf Punte van Calvinisme Totale verdorwenheid van die mens. Onvoorwaardelike uitverkiesing. Beperkte versoening. Onweerstaanbare genade. Volharding van die heiliges.
  • 49. Martin Luther se laaste geskrewe woorde was : "Know that no one can have indulged in the Holy Writers sufficiently, unless he has governed churches for a hundred years with the prophets, such as Elijah and Elisha, John the Baptist, Christ and the apostles... We are beggars: this is true."
  • 50.
  • 51.
  • 52.
  • 53.
  • 54.
  • 55. Light of the world You stepped down into darkness. Open my eyes. Let me see. Beauty that made this heart adore You Hope of a life spent with You.
  • 56. Here I am to worship. Here I am to bow down. Here I am to say that You‟re my God. You‟re altogether lovely, altogether worthy, altogether wonderful to me.
  • 57. King of all days oh, so highly exalted glorious in heaven above. Humbly You came to the earth You created. All for Love‟s sake became poor.
  • 58. Here I am to worship. Here I am to bow down. Here I am to say that You‟re my God. You‟re altogether lovely, altogether worthy, altogether wonderful to me. (x2)
  • 59. I‟ll never know how much it cost to see my sin upon that cross. (x3)
  • 60. Here I am to worship. Here I am to bow down. Here I am to say that You‟re my God. You‟re altogether lovely, altogether worthy, altogether wonderful to me.
  • 61.
  • 62.
  • 63.
  • 64.
  • 65.
  • 66.
  • 67.
  • 68. Voorganger: U kom oral en altyd ons dank toe, Here ons God, deur Jesus Christus, ons Heer. ‟n Nuwe dag is gebore. U toekoms het begin. Toe die aarde nog donker was het ons u lewenslig aanskou: die hemel gaan vir ons oop en u heil kom binne ons bereik, Uself word ons naaste en ons vrede word u eer.
  • 69. Voorganger: Daarom Here ons God, verhef ons ons stem om saam met engele, herders en wyses met die vroue, manne en kinders wat u lig ontdek het as hulle lewenslig U diep uit die hart die lof toe te sing.
  • 70. Gemeente: Daar is geen einde aan die liefde van die Here nie, dit is elke môre nuut!
  • 71. Voorganger: Here, ons God, dit is gepas dat ons ons dank aan U bring. Ons wil dit altyd en oral doen deur Jesus Christus ons Here. Ons dank U, want dit is U wat die hemel en die aarde geskape het en wat alle dinge altyd in stand hou.
  • 72. Voorganger: U het ons ook geskape en aan ons u skepping as woonplek gegee. U het aan ons die vermoë gegee om U te mag ken en lief te mag hê; en om U te mag vertrou en te mag dien. U het ons as mense vir mekaar gegee om lief te hê en na mekaar om te sien. U het u wêreld aan ons sorg toevertrou.
  • 74. Voorganger: In die volheid van die tyd het U u Seun, Jesus Christus, na die wêreld toe gestuur om ons sonde te kom dra, om alle dinge met God te kom versoen, om die vrede te kom herstel deur sy bloed wat aan die kruis gevloei het. Daarom prys ons u Naam saam met die hemelse wesens, saam met die profete en apostels, saam met alles wat asem het.
  • 75. Gemeente: Heilig, heilig, heilig is die Here die Almagtige. Die hele aarde is vol van sy magtige teenwoordigheid. Hosanna vir die Seun van Dawid! Loof Hom wat in die Naam van die Here kom! Hosanna in die hoogste hemel!
  • 76. Voorganger: Ons dank U vir Jesus Christus, u enigste Seun, wat vir ons gebore is, wat onder ons kom leef het, wat mense kom leer het, kom versorg het, kom dien het. Ons dank U dat Hy oorgelewer is ter wille van ons sonde, dat Hy gesterf het en dat Hy opgestaan het, sodat ons vrygespreek kan word.
  • 77. Voorganger: Want in die nag waarin Hy oorgelewer is, het Hy brood geneem en, nadat Hy God daarvoor gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam, dit is vir julle. Gebruik dit tot my gedagtenis.” Net so ook het Hy ná die maaltyd die beker geneem en gesê: “Hierdie beker is die nuwe verbond, wat deur my bloed beseël is. Gebruik dit, elke keer as julle daaruit drink, tot my gedagtenis.”
  • 78. Voorganger: Terwyl ons dan nou die maaltyd van die Here vier, dank ons U vir die lyding en sterwe van ons Here en Verlosser, Jesus Christus, en vir sy opstanding. Ons dank U dat Hy leef en regeer, en dat Hy weer sal kom. Ons wil sy dood verkondig totdat Hy kom. .
  • 79. Gemeente: Christus het gesterwe! Christus het opgestaan! Christus regeer in heerlikheid! Christus kom weer! Amen! Kom, Here Jesus!
  • 80. Voorganger: Saam in herinnering aan U nader ons U, o God, met hierdie brood en hierdie wyn en bid ons: onthou die offer van die Seun van u liefde en aanvaar ons offer van dank.
  • 81.
  • 82. Oh I believe in Jesus; I believe He is the Son of God. I believe He died and rose again; I believe He paid for us all.
  • 83. And I believe that He‟s here now, He is standing in our midst Here with the power to heal now And the grace to forgive.
  • 84. Oh I believe in You Lord; I believe You are the Son of God. I believe You died and rose again; I believe You paid for us all.
  • 85. And I believe that You‟re here now, You are standing in our midst Here with the power to heal now And the grace to forgive.
  • 86. Voorganger: Here, gee aan ons die genadige werking van die Heilige Gees, sodat ons geloof deur die viering van hierdie maaltyd versterk sal word met die oog op beter en meer ywerige diens aan u koninkryk. Bind ons deur u Gees onderling in liefde saam as lede van die één liggaam
  • 87. Voorganger: Gaan voort om u gemeente te vergader uit alle volke, nasies en tale. Gee dat die ryk van vrede wat U in u Seun, Jesus Christus, beloof het, spoedig in sy volle heerlikheid sal aanbreek. Ons bid nou soos U ons geleer het:
  • 88. Gemeente: Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.
  • 89. Gemeente: Gee ons vandag ons daaglikse brood en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree; en laat ons nie in die versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose
  • 90. Gemeente: Aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
  • 91.
  • 92.
  • 93. Genade, onbeskryflik groot het U aan my bewys: verlore seun - „n wegloopkind - weer in die vaderhuis.
  • 94. Ek is die naam van kind nie werd - wou self my sake reël. My lewe, kanse, tyd en geld is nutteloos verspeel.
  • 95. Maar U sien ver, oneindig ver. U sien my honger, dors. Nog voordat ek kon skuld bely, druk U my aan die bors.
  • 96. Genade, onbeskryflik groot - daar's fees, ek is weer tuis. U Seun bring my - verlore mens - weer in die vaderhuis.
  • 97.
  • 98. Ek weet vir seker: Jesus is Heer - Hy het my sonde uit liefde vergeef. Ek was verlore, maar is gevind; nou het ek vrede - ek is Gods kind.
  • 99. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.
  • 100. Lig is sy las en sag is sy juk. Hy gee vermoeides die ware geluk. Selfs as ek struikel, en dit berou - Hy sal vergewe, Hy bly getrou.
  • 101. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.
  • 102.
  • 103.
  • 104. Eet die brood, drink die wyn, Kom na Christus, Hy stil U honger. Eet die brood, drink die wyn. Glo in Hom en Hy les u dors. (x3)
  • 105. Voorganger: Lam van God wat die sonde van die wêreld wegdra, Gemeente: ontferm U oor ons;
  • 106. Voorganger: Lam van God wat die sonde van die wêreld wegdra, Gemeente: gee ons vergifnis;
  • 107. Voorganger: Lam van God wat die sonde van die wêreld wegdra, Gemeente: gee ons vrede. Amen.
  • 108.
  • 109.
  • 110.
  • 111.
  • 112. Give thanks with a grateful heart Give thanks unto the Holy One Give thanks because He's given Jesus Christ, His Son
  • 113. Give thanks with a grateful heart Give thanks unto the Holy One Give thanks because He's given Jesus Christ, His Son
  • 114. And now let the weak say; "I am strong" Let the poor say; "I am rich because of what the Lord has done for us"
  • 115. And now let the weak say; "I am strong" Let the poor say; "I am rich because of what the Lord has done for us" Give thanks...
  • 116.
  • 117.
  • 118.
  • 119.
  • 120. My Jesus, my savior, Lord, there is none like You. All of my days, I want to praise the wonders of You‟re mighty hand.
  • 121. My comfort, my shelter, tower of refuge and strength. Let every breath, all that I am, never cease to worship You.
  • 122. Shout to the Lord! All the earth, let us sing; tower of majesty. Praise to the king! Mountains bow down and the seas will roar at the sound of Your name .
  • 123. I sing for joy at the works of Your hand. Forever I love You, forever I‟ll stand. Nothing compares to the promise I have, in You.
  • 124. My Jesus, my savior, Lord, there is none like You. All of my days, I want to praise the wonders of You‟re mighty hand.
  • 125. My comfort, my shelter, tower of refuge and strength. Let every breath, all that I am, never cease to worship You.
  • 126. Shout to the Lord! All the earth, let us sing; tower of majesty. Praise to the king! Mountains bow down and the seas will roar at the sound of Your name.
  • 127. I sing for joy at the works of Your hand. Forever I love You, forever I‟ll stand. Nothing compares to the promise I have, in You. (x2)