1. BESIGHEIDSBEVORDERING & TOERISME
D E PA R T E M E N T VA N E KO N O M I E S E S A K E , L A N D B O U E N TO E R I S M E W E S - K A A P
RIG JOU EIE
ONDERNEMING OP
WERKPAK
BESIGHEIDSBEVORDERING & TOERISME
D E PA RT E M E N T VA N E KO N O M I E S E S A K E , L A N D B O U E N TO E R I S M E W E S - K A A P
BUSINESS PROMOTION & TOURISM ¥ LOPHUHLISO LWEZOSHISHINO NEZOKHENKETHO
Dorpstraat 9, Posbus 979, Kaapstad 8000. Tel: (021) 483 2628 Faks: (021) 483 4892
E-pos: jpeters@pawc.wcape.gov.za Webruimte: www.westerncape.gov.za
2. is almal se
besigheid!
Die regering en tallose VIGS organisasies het u hulp nodig om MIV/VIGS
te kan hanteer – dis ’n pandemie wat elke dag meer en meer ekonomies
aktiewe mense se lewens eis.
Gaan party van dié mense dalk van u
waardevolle personeellede wees?
Nee
– nie as u NOU iets daaromtrent doen nie! Dit
beteken dat u openlik en eerlik met u personeel
oor die gevare van onbeskermde, penetrerende
seks – waar meeste infeksies plaasvind – moet
praat en maklike toegang tot praktiese inligting, opvoeding en
ander hulpbronne moet voorsien. Skakel een van u plaaslike
organisasies of die Nasionale VIGS Hulplyn by 0800 012 322
vir advies. Sit ’n plakkaat op. Dra ’n rooi strikkie. En wat van
gratis beskikbaarheid van kondome in u werkplek? Dit bied nog
steeds een van die eenvoudigste, mees effektiewe wyses wat ons
tans ken, om seksueel oordraaglike siektes te voorkom.
Moet net nie vir ons sê dat MIV/VIGS ‘nie u besigheid’ is nie! Met
’n nuwe infeksie byna elke 2 sekondes in Suid-Afrika … is dit!
BESIGHEIDSBEVORDERING & TOERISME
D E PA RT E M E N T VA N E KO N O M I E S E S A K E , L A N D B O U E N TO E R I S M E W E S - K A A P
3. NOTAS
Inleiding 2
Gebruik jou Werkpak só 2
Is jy ’n Entrepreneur? 3
Wat is ’n Klein Onderneming? 4
Weet wat jy wil hê 6
Beoordeel jou Sake-idee 7
Ken jou Onderneming 8
Ondersoek jou mark só 9
Finansier jou Onderneming 11
Die verkrying van Finansiering 12
Ken die Reg 15
INHOUD
Stel ’n Sakeplan op 17
Regeringsteun 19
Ander nuttige kontakte 21
24 1
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
4. NOTAS
INLEIDING Baie mense sal graag hul eie onderneming wil besit en bestuur, en ondanks
die risiko's neem al hoe meer die groot stap om daardie droom te verwesenlik.
Natuurlik is daar risiko's, maar met sorgvuldige beplanning kan hulle aansienlik
verminder word.
Dié werkpak is opgestel om jou te help om die risiko van mislukking te
verminder. Dit bied nie 'n volledige oplossing nie en kan ook nie goeie,
professionele raad vervang nie. Dit bevat egter 'n nuttige oorsiglys en is 'n
bondige gids tot alles wat jy nodig het voor jy daardie groot sprong waag.
Deur vir elke stadium van die stigting van jou onderneming die oorsiglys te
volg, sal jy kan bepaal hoe lewensvatbaar jou idee vir 'n onderneming is.
As jy wel voortgaan, sal die werk wat jy gedoen het, sorg dat jy meer gefokus
en besigheidsgerig in jou benadering is. 'n Omvattende sakeplan sal jou help
met onderhandelings met banke, beleggers en staatsagentskappe.
Onthou een sleutelpunt: Skoenmaker, hou jou by jou lees. As jy 'n goeie
skrynwerker is, is dit waarskynlik nie 'n goeie plan om met 'n rekenaaronderneming
te begin nie. Vul eers die oorsiglys oor ondernemerskap in, en maak dan 'n
lys van jou kennis- en kundigheidsterreine. Lees dit 'n paar keer deur om seker
te maak dat niks agterweë gelaat is nie, en dat jy realisties was en nie deur
optimisme verblind is nie.
Gebruik jou werkpak só
Die werkpak deel die proses vir die oprigting van jou eie onderneming in
logiese stappe in. Elke stap beslaan 'n eie afdeling. Pak die afdelings in volgorde
aan en vul elkeen in voordat jy na die volgende vorder.
2 23
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
5. NOTAS
IS JY ’N ENTREPRENEUR?
Om te bepaal of jy die vereistes en uitdagings vorentoe sal kan baasraak, kan
jy nagaan of jy die eienskappe van 'n tipiese suksesvolle entrepreneur in die
lys hieronder besit.
Het jy:
• baie dryfkrag en energie?
• baie selfvertroue?
• die vermoë om langtermynverbintenisse aan te gaan?
• onafhanklikheid, inisiatief en die vermoë om vernuwend te wees?
• integriteit en betroubaarheid?
• die vermoë om duidelike doelwitte te stel?
• die vermoë om met onsekerheid saam te leef?
• groot vasberadenheid om probleme op te los?
• geesdriftigheid om matige maar uitdagende risiko's te aanvaar?
• die vermoë om mislukking as deel van die leerproses te aanvaar?
• deeglike kennis van die voorgenome bedryf?
• die ingesteldheid om waar nodig van kundiges gebruik te maak?
Gaan die lys deur, beoordeel jou eie hoedanighede en vra jouself af of jy
werklik opgewasse is om die uitdaging van jou eie onderneming te aanvaar.
Dit is 'n uiters belangrike oefening, en dit is dalk 'n
goeie plan om die lys met jou gesin en hegte
vriende te bespreek. Jy moet so objektief en
eerlik as moontlik probeer wees.
22 3
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
6. ANDER NUTTIGE KONTAKTE
WAT IS ’N KLEIN ONDERNEMING? Klein sakeondernemings kan soos volg ingedeel word: Steun beskikbaar
(a) klein ondernemings Departement Kontaknommer Finansiël Nie-finansiël
(b) middelslagondernemings South Cape Skills Centre (044) 873 4903 Opleiding, sake-advies
(c) baie klein ondernemings (George) (Mikro- ondernemimgs)
(d) mikro-ondernemings
Cape Town Job Creation (021) 371 6100 Vergemaklik toegang tot Tenderadvies, opleiding,
Centre (Philippi) finansies en sakepersele inligting en raad (Mikro- en
Kragtens die Nasionale Kleinsakewet (Wet 102 van 1996) (Mikro- en baie klein baie klein ondernemings)
ondernemings)
word klein sakeondernemings soos volg gegroepeer:
West Coast Business (022) 714 1731 Opleiding, inligting en raad
Sektor of subsektore Grootte of Totale heeltydse Totale jaarlikse Totale bruto Development Centre ((Mikro- en baie klein
in ooreenstemming klas ekwivalent van verkope batewaarde (Saldanha Bay) ondernemings)
met die standaard- betaalde (buiten vaste
klassifikasie vir die werknemers eiendom) Enterpreneurial (021) 592 4792 Finansiële steun vir swart Opleiding, sakebestuur vir
bedryf. Development bou-aannemers ontluiker swart bou-
Minder as Minder as Minder as (Goodwood) (Mikro- en baie klein aannemers (Mikro- en baie
Landbou Middelslag 100 R 4.00 m R 4.00 m ondernemings) klein ondernemings)
Klein 50 R 2.00 m R 2.00 m ED 2000 (Bellville) (021) 951 8545 Opleiding vir sake-oprigting,
Baie klein 10 R 0.40 m R 0.40 m sakebestuur en finansiering,
opleiding van opleiers en
Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m raadgewers
Middelslag 200 R 30.00 m R 18.00 m (Mikro- en baie klein
Mynwese en ondernemings)
Steengroewe Klein 50 R 7.50 m R 4.50 m
Business Opportunities (021) 419 9641 Tenderinligting, org dat klein
Baie klein 20 R 3.00 m R 1.80 m Network (Kaapstad) en groot ondernemings met
Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m mekaar in verbind kom (Baie
klein en klein
Middelslag 200 R 40.00 m R 15.00 m ondernemings)
Vervaardiging
Klein 50 R 10.00 m R 3.75 m
Clothing and Textile (021) 448 8935 Tegniese en sake-opleiding,
Baie klein 20 R 4.00 m R 1.50 m Service Centre (Clotex) skakeling in snyers, makers
(Mowbray) en afwerkers, en klein
Mikro 5 R 0.15 m R 0.0 m
klerevervaardigers (Mikro-,
Middelslag 200 R 40.00 m R 15.00 m baie klein en klein
Elektrisiteit, gas ondernemings)
en water Klein 50 R 10.00 m R 3.75 m
Baie klein 20 R 4.00 m R 1.50m Business Partners (021) 464 3600 Leningsfinansiering Sake-opleiding, raad en
(Kaapstad) tussen R150 000 en inligting (Klein en
Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m R5 miljoen (Klein en middelslagondenemings)
Middelslag 200 R 20.00 m R 4.00 m middelslag-
Konstruksie ondernemings)
Klein 50 R 5.00 m R 1.00 m
Stellenbosch Business & (021) 883 8344 Opleiding, inligting en raad
Baie klein 20 R 2.00 m R 0.40 m Learning Centre (Mikro- en baie klein
Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m ondernemings)
Middelslag 100 R 30.00 m R 5.00 m Technology Enterprise (021) 959 6044 Vergemaklik toegang Opleiding vir sake-oprigting
Klein- en Centre (Skiereilandse
Klein 50 R 15.00 m R 2.50 m tot finansies en finansiering en
motorhandel en Technikon) ondernemings-bestuur
motorherstel- Baie klein 10 R 3.00 m R 0.50 m (Mikro- en baie klein
dienste Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m ondernemings)
Middelslag 100 R 50.00 m R 8.00 m
Groothandel
Klein 50 R 25.00 m R 4.00 m
Baie klein 10 R 5.00 m R 0.50 m
Mikro 5 R 0.15 m R 0.15 m
4 21
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
7. ANDER NUTTIGE KONTAKTE Buiten staatsteun bied verskeie organisasies 'n diens in verskeie nywerhede en op
WAT IS ’N KLEIN ONDERNEMING?
Sektor of subsektore Grootte of Totale heeltydse Totale jaarlikse Totale bruto
verskeie terreine. in ooreenstemming klas ekwivalent van verkope batewaarde
met die standaard- betaalde (buiten vaste
klassifikasie vir die werknemers eiendom)
Hieronder is 'n lys van enkele van dié steunorganisasies: bedryf. Minder as Minder as Minder as
Steun beskikbaar Handelsagente en Middelslag 100 R 50.00 m R 4.00 m
verwante dienste Klein 50 R 25.00 m R 2.00 m
Organisasie Kontaknommer Finansiëel Nie-finansiëel
Baie klein 10 R 5.00 m R 0.40 m
Centre for Opportunity (021) 448 7501 Sakevaardighede, tegniese
Development opleiding Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m
(Woodstock) (Mikro-onderneming) Middelslag 100 R 10.00 m R 18.00 m
Spyseniering
Atlantis Business (021) 572 0254 Leningsfasiliteite en Sakevaardighede, tegniese Klein 50 R 5.00 m R 4.50 m
Information Centre verwysings opleiding inligting
(Atlantis) (Mikro- & baie klein (Mikro-& baie klein Baie klein 10 R 1.00 m R 1.80 m
ondernemings) onderneming) Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m
Enterprise Development (021) 959 2595 Sakevaardighede, regniese Vervoer
Middelslg 100 R 20.00 m R 15.00 m
Unit of UWC (Bellville) (021) 959 3223 opleiding inligting Klein 50 R 10.00 m R 3.75 m
(Mikro-, baie klein & klein
onderneming) Baie klein 10 R 4.00 m R 1.50 m
Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m
Isibane Resource Centre (021) 696 2028 Toegangsfinansiering Raadgewing, werkopleiding,
(Athlone) (Mikro- & baie klein bronne grondstowwe, Middelslag 100 R 40.00 m R 15.00 m
onderneming) inligting (Mikro-& baie klein Berging
onderneming) Klein 50 R 10.00 m R 3.75 m
Baie klein 10 R 4.00 m R 1.50m
Mag Training Centre (023) 614 1175 Bystand om toegang tot Basiese sake-opleiding,
(Montague) lenings te kry (Mikro- inligting Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m
ondernemings) (Mikro- ondernemings) Middelslag 100 R 20.00 m R 5.00 m
Kommunikasie
Nicro Business Centre (021) 397 6061 Lenings beskikbaar Sake-opleiding, raadgewing, Klein 50 R 5.00 m R 2.50 m
(Mitchells Plain) (Mikro- & baie klein tenderinligting (Mikro- & Baie klein 10 R 2.00 m R 0.50 m
ondernemings) baie klein onderneming)
Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m
Triple Trust Organisation (021) 689 6000 Bring entrepreneurs en Vaardigheids- en sake-
(Mowbray) finansiële instellings vir opleiding, raadgewing Middelslag 100 R 10.00 m R 5.00 m
Gemeenskap
mikrolenings met mekaar (Mikro- & baie klein Klein 50 R 5.00 m R 2.50 m
in verbinding (Mikro- & onderneming)
baie klein ondernemings) Baie klein 10 R 1.00 m R 0.50 m
Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m
Zenzele Enterprises (021) 361 1840 Sake-opleiding, raadgewing,
(Khayelitsha) tenderinligting (Mikro- & Middelslag 100 R 10.00 m R 5.00 m
Maatskaplike en
baie klein ondernemings) Klein 50 R 5.00 m R 2.50 m
persoonlike dienste
Gestremdes van Suid- (021) 465 0090 Sakeraadgewing, raad en Baie klein 10 R 1.00 m R 0.50 m
Afrika (Kaapstad) opleiding gestremde
entrepreneurs Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m
Middelslag 100 R 20.00 m R 4.00 m
Plettenberg Bay Business (044) 533 3141 Sake-opleiding, inligting Finansies
Service Centre (Mikro- & baie klein Klein 50 R 10.00 m R 2.00 m
(Plettenberg Bay) ondernemings) Baie klein 10 R 2.00 m R 0.40 m
South Cape Business (044) 873 3431 Sake-opleiding, inligting Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m
Centre (George) (Mikro- & baie klein Middelslag 100 R 20.00 m R 4.00 m
ondernemings) Sakedienste
Klein 50 R 10.00 m R 2.00 m
Baie klein 10 R 2.00 m R 0.40 m
Mikro 5 R 0.15 m R 0.10 m
20 5
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
8. REGERINGSTEUN
WEET WAT JY WIL HE Die belangrikste ding om te weet is dat hulp wel beskikbaar is. Jy moet eenvoudig
^
Daar is 'n motief vir alle gedrag. Die vraag is: "Wat is dié motief?" Dit is 'n
vraag wat jy vir jouself moet beantwoord voordat jy verder lees. Waarom? As alle opsies ondersoek.
jy jou eie onderneming wil bedryf, gaan dit verantwoordelikheid, risiko en
Hulp om jou nuwe onderneming op te rig – in die gedaante van toelaes,
potensiële beloning behels. Die verantwoordelikheid en risiko gaan nie die
gesubsidieerde finansiering, opleiding, sake-advies en markinligting – kan van
moeite werd wees indien die onderneming jou nie gee wat jy wil hê nie. Dit
verskeie organisasies van die sentrale regering, provinsiale en plaaslike owerhede
duur dalk lank om resultate te kry, en vertragings kan dalk veroorsaak dat jou
en sake-organisasie verkry word.
motivering verdwyn. Onthou egter dat sterk selfmotivering sakesukses ten
grondslag lê. Enkele nuttige kontaknommers vir staats- en semi-
staatsorganisasies word hieronder verstrek:
Dink dus goed na oor wat jy werklik van jou eie
Steun wat gebied word
onderneming wil hê.
Departement Kontaknommer Finansieël Nie-finansieël
• Is dit persoonlike rykdom?
• Is dit status? Departement van (021) 483 2628 Verwysings na
Ekonomiese Sake, steunorganisasies vir klein
• Is dit 'n toekoms vir jou gesin? Landbou en Toerisme sakeondernemings
• Is dit die vryheid om jou eie baas te wees en jou eie besluite te neem?
• Is dit eenvoudig dat jy 'n goeie plan het, en weet jy kan dit laat slaag? Stad Kaapstad: (021) 550 1090 Tegniese vaardigheidsoplei-
Blaauwberg Adminstrasie ding, mentorskap, toegang
tot persele, sake-skakeling
Maak 'n lys, ongeag wat dit is. Bepaal prioriteite en hou dit in gedagte wanneer
Business Referral and www.brain.org.za Diensverskaffers aan klein
jy 'n besluit neem – só maak jy seker elke besluit dra by om te sorg jy kry Information Network sakeondernemings, oprigting
wat jy wil hê. en bestuur van 'n klein
onderneming, skakeling met
staatsdepartemente
Onthou ook dat ander mense wat jou dalk geld wil leen of aandele in jou
onderneming wil koop, inligting wil hê oor wat jou gemotiveer het om dié Stad Kaapstad: Tygerberg (021) 918 7376 Tegniese
Administrasie – Sake- en vaardigheidsopleiding,
spesifieke onderneming op te rig. Gemeenskapsont- mentorskap, toegang tot
wikkeling persele, sake-skakeling
Stad Kaapstad: Kaapstad (021) 400 2605 Tegniese
Administrasie – vaardigheidsopleiding,
Ontluikende mentorskap, toegang tot
Ondernemings persele, sake-skakeling
Stad Kaapstad: Helder- (021) 850 4335 Raad, inligting, toegang tot
berg Administrasie – tenders
Kleinsake-ontwikkeling
Stad Kaapstad: Oosten- (021) 980 6115 Staanplekke vir informele
berg Administrasie – handel, raad, verwysings
Kleinsake-ontwikkeling
Stad Kaapstad: (021) 710 8020 Sake-advies, opleiding,
Skiereilandse Administrasie tenders, toegang tot
– Ontwikkelingsforum informele markte
Wes-Kaapse Provinsiale (021) 483 3128 Registrasie van KMMO's vir
Tenderraad tenders vir provinsiale
verkryging
Departement van (021) 402 2098 Oorbruggingsfinan- Tendergeleenthede vir die
Openbare Weke: siering beskikbaar instandhouding van
Program vir die Ont- staatseiendom, opleiding van
wikkeling van Ontluikende kontrakteurs
Kontrakteurs
6 19
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
9. STEL ’N SAKEPLAN OP
BEOORDEEL JOU SAKE-IDEE
I Finansiële plan en -strategie Baie ondernemers wat hul eie ondernemings oprig, kan byna al hul besittings verloor
• Finansiële ramings: indien die onderneming misluk. ‘n Lewensvatbaarheidstudie kan nie waarborg dat
Wins en verlies (toon berekenings van uitgawes teenoor inkomste) Kontantvloei (toon jy gaan slaag nie, maar dit kan jou help om presies te verstaan wat op jou wag.
maandelikse in- en uitvloei van kontant) Gelykbreekontleding (toon hoeveel
kliënte vervoer moet word of ritte onderneem moet word om die koste te dek) Die meeste klein sakeondernemings misluk weens bestuursonbevoegdheid. Dié
• Bron van geld (bv. die eienaar dra R80 000 by, 'n familielid dra R20 000 as 'n lening onbevoegdheid spruit gewoonlik uit ‘n gebrek aan ervaring ten opsigte van bemarking,
by; nog 'n bedrag van R30 000 word van die bank versoek) finansiering, aankope en produksie.
• Gebruik van geld (bv. die geld sal gebruik word om drie minibusse en kantoormeubels
te koop en salarisse te betaal) Hou die volgende in gedagte om die kanse op mislukking tot
• Sekuriteit aangebied (bv. die eienaar sal sy/haar huis as sekuriteit vir enige lening ‘n minimum te beperk:
aanbied) • Moenie halsoorkop op jou sakeplan verlief raak nie.
• Doen navorsing om vas te stel of daar ‘n groot genoeg vraag na jou produk is.
I Bedryfsplan en -strategie • Vra kundiges se raad voordat jy jou onderneming op die been bring.
• Personeel en sleutelpersoneel (bv. die eienaar, drie bestuurders, ’n ontvangsdame) • Moenie die finansiële vereistes van ‘n nuwe onderneming onderskat nie.
• Leweransiers (bv. ABC Hotelle, akkommodasievoorsieners in die sakekern, toermaatskappye) • Neem jou mededingers in ag voordat jy ‘n onderneming oprig.
• Beskrywing van die vervaardiging/verspreiding van die produk (bv. Voertuie • Maak seker dat jou produkte van jou mededingers s’n verskil en dat klante
sal reageer wanneer 'n versoek by 'n oproepsentrum gemaak is; kliënte sal by punt A daarvan bewus sal wees.
opgelaai en by punt B afgelaai word.) • Maak seker dat jy bewus is van al die wette wat op jou soort onderneming van
toepassing is.
I Slot
• Motivering waarom onderneming sal slaag (bv. Ons bied 'n uitstekende diens met Gebruik die volgende oorsiglys:
eksklusiewe kontrakte met die ABC groep hotelle.) • Omskryf jou onderneming sorgvuldig.
• Motivering waarom finansiering toegestaan moet word (bv. Ons het die mark • Hoe groot is die mark? Groei die mark, is dit staties, of krimp dit?
deeglik ondersoek en is daarvan oortuig dat ons diens kliënte se behoeftes sal bevredig • Noem al die faktore wat welslae bepaal (bv. Goeie ligging, lae prys, goeie gehalte).
en dus 'n bogemiddelde opbrengs op die belegging sal verseker.) • Ontleed die situasie deur: (a) jou sterk en swak punte in vergelyking met jou
mededingers op te noem, en
I Bykomende aanhangsels (afskrifte van steundokumente) (b) al die ooglopende markgeleenthede en
• Kredietverslae (bv. eienaar se bankstate vir die afgelope 12 maande) -bedreigings op te noem.
• Kontrakte (bv. skriftelike ooreenkoms met ABC Hotelle) • Noem die voordele wat jy bo jou mededingers geniet.
• Regsdokumente (bv. bk-registrasiedokument) • Noem die voordele wat jou mededingers bo jou geniet.
• Huurooreenkomste (bv. afskrif van huurooreenkoms met Lughawemaatskappy vir op- • Noem maniere waarop jy jou voordele kan gebruik.
en aflaaiplek) • Toon aan hoe jy die nadele wat jy in die gesig staar, te bowe gaan kom.
• Beraam jou opbrengste (wins) en vergelyk dit met beraamde koste.
• Noem wat gedoen moet word, wanneer dit gedoen moet word, hoe dit gedoen
moet word, en skenk veral aandag aan bemarking, vervaardiging, finansiering en
administrasie.
Indien die onderneming nog steeds lewensvatbaar lyk, kan jy met ‘n studie in groter
besonderhede voortgaan.
18 7
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
10. KEN JOU ONDERNEMING Jou sakeplan is jou onderneming se bloudruk. Dit behoort jou 'n duidelike
STEL ’N SAKEPLAN OP
Maak seker dat jy presies weet in watter bedryf jy werksaam is. Jy sal net op
jou kernbedrywighede kan bly konsentreer as jy jou idee presies omskryf. Jy beeld te gee van waarna jy mik, asook jou onderneming se sterk en swak punte,
het dié omskrywing ook nodig om jou mark en mededingers uit te ken. geleenthede en bedreigings in jou sake-omgewing. Gebruik jou sakeplan soos
'n kaart. Soos alle kaarte is dit nie 'n wet van Mede en Perse nie, maar kan
In die sakewêreld is dit ewe belangrik as in sport om jou oog op die bal te gereeld hersien en aangepas word. Probeer 'n omvattende maar bondige plan
hou. Nuwe ondernemings misluk of beleef onnodige terugslae wanneer hul opstel. Dit is dan vir beleggers en leners makliker om dit te oorskou en daarop
eienaars van die oorspronklike idee wegdwaal na terreine waarvan hulle minder kommentaar te lewer.
kundigheid of kennis het. Gevolglik kan hulle hul aandag nie by alles bepaal
nie, en loop hulle groter gevaar van mislukking. Jou sakeplan moet die aandui:
• wat jy gaan doen;
Omskryf jou onderneming so presies as wat jy kan, deur • hoe gaan jy dit doen;
in besonderhede antwoorde op die volgende vrae voor te • wanneer gaan jy dit doen, en
berei: • waarom glo jy dat die onderneming gaan slaag.
• Presies watter produk of diens gaan ek my klante bied?
• Gaan ek dit self bied, of deur ander, bv. vennote, werknemers of verspreiders? Jou sakeplan kan in die formaat hieronder opgestel word. Voorbeelde word as 'n
• Gaan ek 'n vervaardiger wees? 'n Monteerder? 'n Verspreider? 'n riglyn voorsien en kan nie as afdoende vir 'n volledige, goed opgestelde sakeplan
Diensverskaffer? beskou word nie. Jou KMMO-steunsentrum kan hier van groot nut wees.
• Gaan ek die onderneming ingevolge 'n bedryfsreg (franchise) bedryf?
• Koop ek 'n bestaande onderneming of maatskappy, of bring ek 'n nuwe I Voorblad en inhoudblad wat professioneel lyk
een op die been? • Naam van onderneming (bv. Drafstap-pendeldiens)
• Jou persoonlike gegewens (bv. Kim Buthelezi, Groenstraat 12, Nyanga, tel. 668-6000)
Vat jou antwoorde saam om 'n presiese en omvattende omskrywing van jou
nuwe idee vir 'n onderneming te skep. I Opsomming/belangrike kenmerke
• Beskrywing van produk (bv. pendeldiens tussen Kaapstad Lughawe en hotelle in die
Byvoorbeeld: sakekern)
• Ek gaan die rekenaardiensbedryf betree en 'n persoonlike hersteldiens vir rekenaar- • Waarom die onderneming sal slaag (bv. Ons sal ’n voltydse, veilige, op- en
kleurdrukkers op die klant se perseel bied. aflaaidiens van deur tot deur voorsien en eksklusiewe regte van ABC Hotelle verkry)
• Ek gaan die gastebedryf betree en kreatiewe voorafbereide nageregte wat ek self maak, • Kort-, middel- en langtermyndoelwitte (bv. Die doelwit is aanvanklik om die
aan kroeë, gastehuise en klein hotelle verskaf. sakekernmark te verower en dan tot die nasionale vlak uit te brei).
• Ek gaan die kleinhandel-steundienstebedryf betree en rekenaarstelsels ( wat ek self
ontwerp en geprogrammeer het en wat op bestaande apparatuur gelaai word) vir die I Sakebeskrywing
beheer van voorraad- en herbestellingsvlakke voorsien. • Algemene beskrywing van jou onderneming (bv. pendeldiens tussen lughawe
en sakekern wat met drie voertuie 24 uur per dag in bedryf is)
• Soort eienaarskap (bv. beslote korporasie, 1 lid)
• Uniekheid van produk (bv. voltyds in bedryf, eksklusiewe regte van ABC Hotelle)
I Bemarkingsplan en -strategie
• Teikenmark (bv. buitelandse toeriste wat betroubare vervoer van die lughawe na
verblyfplekke en terug verlang)
• Mededingerstrategie (bv. Die meeste mededingers vra min reisgeld,
maar is onbetroubaar en is net van 08:00 tot 18:00 beskikbaar.)
• Prys-, produk-, promosie- en verspreidingstrategie (bv. Die prys sal hoër as
mededingers s'n wees, maar 'n meer betroubare 24-uur-diens word met drie voertuie
gelewer.)
8 17
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
11. ONDERSOEK JOU MARK SO
KEN DIE REG Ander regsoorwegings Geen onderneming kan sonder verkope bly bestaan nie. Voordat jy dus begin, moet
`
jy genoeg bewyse hê dat jou produk of diens gaan verkoop, dat die potensiële mark
Departement van Arbeid groot genoeg is, en dat daar oor die lang termyn ’n genoegsame vraag na jou
Bepaalde wette beheer die indiensneming, bestuur en ontslag van werkers. Jy produk sal wees.
moet van jou regte as werkgewer bewus wees, en ook van die regte van die
persone wat by jou in diens is. Die streekkantoor van die Departement van Die eerste prioriteit is om 'n bemarkingsplan op te stel, maar dan moet jy weet hoe
Arbeid kan nadere besonderhede verskaf. om 'n marknavorsingsontleding uit te voer. Jy moet dus weet:
1. hoe groot die mark is;
Ontvanger van Inkomste 2. hoe groot jou aandeel aan die mark waarskynlik gaan wees;
Jy moet die kantoor van die naaste Ontvanger van Inkomste nader oor 3. watter eienskappe van die produk werklik belangrik is, en
registrasie vir belastingdoeleindes, veral wat BTW, werknemersbelasting en 4. hoe jy 'n prys vir die produk kan vasstel, hoe jy dit kan bekendstel en hoe jy
inkomstebelasting aanbetref. dit moet versprei.
Handelslisensie Jou navorsing moet dus veral op twee aspekte gerig wees, naamlik jou bedryf
Handelslisensies is nie meer vir bepaalde soorte ondernemings nodig nie. Vir (bv. rekenaars of motors) en jou mark (bv. kopers van tweedehandse motors).
die volgende bedrywighede is 'n lisensie egter wel nodig:
• Die verkoop van maaltye en bederfbare kos van sakepersele 1. Doen navorsing oor jou bedryf Vul die volgende vraelys in:
• Die verkoop van wegneemetes en bederfbare kos langs die pad • Wat is die belangrikste bedrywigheid daarin?
• Bepaalde soorte gesondheidsgeriewe en vermaak (disko's, rolprentteaters) • Hoe groot is die bedryf?
• Hoe lank bestaan dit reeds?
• Watter neigings is tans sigbaar (bv. toename in die gebruik van rekenaars)?
Kontaknommers • Hoe mededingend is dit?
• Is daar versperrings vir betreding (bv. hoë koste, streng lisensievereistes)?
Arbeidsaangeleenthede : Departement van Arbeid : (021) 462-3680 • Watter risiko's is daar aan die bedryf verbonde?
• Watter regsoorwegings is daar (bv. wette met 'n invloed op jou soort onderneming)?
Belastingnavrae : Ontvanger van Inkomste : (021) 481-6100
(Kaapstad) 2. Doen navorsing oor jou mark Vul die volgende vraelys in:
• Hoe groot is die totale mark ongeveer?
Handelslisensies : Plaaslike Munisipaliteit : Raadpleeg jou • Wie is my waarskynlikste klante? Beskryf hulle aan die hand van ouderdom,
telefoongids. geslag, inkomstegroep, opvoedingsvlak, ligging en kultuurverskille.
• Wat beskou klante as belangrik wanneer hulle koop? Is dit die prys,
produkaanloklikheid, dienslewering, ens.?
• Hoeveel soortgelyke produkte of dienste is daar reeds?
• Wie is my belangrikste mededingers wat prys en produkgehalte betref?
• Hoeveel weet ek werklik van my mededingers?
• Wat is my mededingers se sterk en swak punte, en hoe gaan ek daarop reageer?
• Kan ek ten opsigte van prys meeding (bv. teen 'n laer prys verkoop), of beter
waarde vir geld bied (bv. verpakking, lewering), of albei?
• Watter metodes gaan ek gebruik om my produk of diens te versprei?
16 9
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
12. ONDERSOEK JOU MARK SO
KEN DIE REG
3. Doen navorsing oor jou mededingers Die sakewêreld en die reg is onskeibaar – sowel wat die oprigting van jou nuwe
`
Dit is nie noodwendig duur of tydrowend om inligting oor jou mededingers in onderneming as die bedryf daarvan daarna betref. As 'n eerste stap moet jy
te samel nie. Die volgende is goedkoop maniere om inligting in te samel: op die struktuur van jou nuwe onderneming besluit – eenmansaak, vennootskap,
beslote korporasie of maatskappy, en dit is belangrik om hieroor professionele
• Lees saketydskrifte en die sakeblaaie van dagblaaie. raad in te win voordat jy jou sakeplan finaliseer. Professionele raad sal verseker
• Vra klante van jou voorste drie mededingers uit. dat jy sal verstaan watter struktuur vir jou die geskiktste is.
• Koop jou mededingers se produkte en ondersoek die gehalte, prys, ens.
daarvan. Sakestruktuur
• Besoek handelsuitstallings en vervaardigers se fabrieke. Die soort struktuur wat jy kies, sal bepaal hoe jy belas word en watter sakerekords
jy moet byhou. Voordat jy verder gaan, moet jy die volgende oorweeg:
1. Eenmansaak
• Dit is maklik om tot stand te bring en die wette/regulasies daarop is
minimaal.
• Jy is persoonlik en totaal verantwoordelik vir al die skuld en laste van
die onderneming.
• Dié ondernemingstruktuur kan byvoorbeeld in 'n private maatskappy
omskep word.
• Jy neem al die sakebesluite.
2. Vennootskap
• Dit is maklik om tot stand te bring en die wette/regulasies daarop is
minimaal.
• Die verantwoordelikheid word gedeel.
• Verskil van mening tussen vennote is dikwels moontlik.
• Ervaring, finansies en kundigheid word saamgevoeg.
3. Beslote korporasie
• Die eienaars (1-10) is nie persoonlik vir die skuld verantwoordelik nie.
• Dit is maklik en betreklik goedkoop om te registreer.
• Die onderneming het groeipotensiaal.
• Dié soort onderneming het meer geloofwaardigheid wanneer met
leweransiers en klante onderhandel word.
4. Maatskappy (Private of Openbare)
• Dié soort onderneming kan net ná 'n langdurige prosedure opgerig word.
• Daar is dubbele belasting. Die maatskappy se wins word belas, en dividende
word in die hande van aandeelhouers belas.
• Die eienaars word nie vir die onderneming se skuld verantwoordelik
gehou nie.
10 15
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
13. ..
14
FINANSIELE DIENSTE KONTAKTELYS
NAAM VAN LENER KONTAKNOMMER MAATSTAWWE EN SOORT KMMO BEDRAE BESKIKBAAR GEBIED
Greenfields Venture (021) 671 2820 * Klein en middelslagondernemings R 250 000 – R 2 miljoen Claremont
Capital
Business Partners (021) 464 3600 Vissery, landbou-nywerheid, vervaardiging, R 150 000 – R 5 miljoen Kaapstad
dienste en handelsondernemings
* Klein en middelslagondernemings
Nywerheids- (021) 421 4794 Vervaardiging-, toerisme- en landbou- Minimum bedrag van Kaapstad
ontwikkelingskorporasie ondernemings R 1 miljoen
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
* Klein en middelslagondernemings
Nedenterprise (021) 683 8410 Opleiding word deur die Nedcor- R50 000 – R 2 million Claremont
sakekollege voorsien
* Baie klein, klein en middelslagondernemings
Standard Bank – KMO- (021) 448 4209 SNew and emerging businesses Tot R 600 000 Kaapstad
eenheid (021) 401 2891 * Baie klein, klein en middelslagondernemings
ABSA Bankwese vir Nuwe (021) 940 7833 Oprigting van nuwe ondernemings of R 20 000 – R 600 000 Kaapstad
Ondernemings uitbreiding van bestaande ondernemings
* Klein en middelslagondernemings
Eerste Nasionale Bank (021) 419 5858 Eienaar moet minstens 10% van die R 100 000 oof meer Parow
Eenheid vir Klein en kapitaalvereistes bydrae
Middelslagondernemings * Klein en middelslagondernemings
African Harvest Business (021) 670 4600 * Klein en middelslagondernemings Kontak lener Claremont
Access
Brimstone Investment (021) 670 4500 * Klein en middelslagondernemings Kontak lener Claremont
Corporation
Landbank 0800 00 52 59 * Baie klein en klein ondernemings R 250 – R 18 000 Landwyd
FINANSIER JOU ONDERNEMING
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
•
bestee.
Reklame
Voorraad
huurgeld)
Versekering
Marknavorsing
Salarisse en lone
1. Aanvangskoste
Masjinerie en toerusting
Regskoste (bv. kontrakte)
2. Begrote bedryfskoste
hoeveel geld jy sal moet leen;
Huur van perseel en toerusting
hoeveel die bedryfskoste sal beloop;
of die onderneming 'n wins sal toon;
Munisipale dienste, bv. water, elektrisiteit
Telefoon- en skryfbehoeftekoste, posgeld, ens.
hoeveel jy moet verkoop om jou koste te dek;
hoeveel geld jy in die onderneming sal moet belê;
wat die omvang van die kontantvloei gaan wees, en
of die verwagte wins in die lig van die risiko die moeite werd is.
sorg dat jou nuwe onderneming groei en ontwikkel. Jy moet 'n finansiële
lewensvatbaarheidstudie uitvoer voordat jy enige hulpbronne aan jou sakeplan
RIG JOU EIE ONDERNEMING OP
Voorsiening van bedryfskoste vir minstens ses maande (bv. salarisse, reklame,
Jy gaan ongetwyfeld finansiering nodig hê om jou idee op die mark te plaas en te
'n Finansiële lewensvatbaarheidstudie sal jou help om te bepaal:
Jy sal veral die volgende twee groepe koste moet oorweeg:
11